Web Analytics Made Easy - Statcounter
Tuisgemaak met liefde vir Kroonstad

Die Lekkerste Tuisgebak & Bederfies!

Smaaklike tradisionele koeksisters, romerige fudge, regte tuisgemaakte ystervarkies en heerlike gemengde koekies direk vanaf ons na jou.

100%

Tuisgemaak

Vars

Weekliks nuwe bestellings

Kroonstad

Kolleksie / Aflewering

Lekkerbekkies Kroonstad Banner

Bederf jouself en jou geliefdes!

Bestel vandag nog vir verjaarsdae, funksies of sommer net vir teetyd.

Beste Bestandele
Tradisionele Resepte
Plaaslike Aflewering
Maklike WhatsApp Bestellings
Ons Lekkergoed

Kies Jou Gunsteling Bederfies

Kies die hoeveelhede van die heerlike eetgoed wat jy wil bestel en stuur jou bestelling direk per WhatsApp.

Lekkerbekkies Story

"Met liefde gebak vir Kroonstad!"

Ons Storie

Tradisionele Tuisgebak uit die Hart van Kroonstad

By Lekkerbekkies Kroonstad glo ons dat niks kan meeding met die smaak van egte, tuisgemaakte gebak nie. Ons resepte is oor geslagte heen vervolmaak om vir jou die heerlikste soetgoed te bring.

Of jy nou lus is vir goudgeel koeksisters, romerige fudge, sagte ystervarkies of 'n heerlike koekie-blik vir teetyd – ons bak alles vars op bestelling met net die beste bestandele.

100% Vars

Weeklikse nuwe voorraad.

Egte Smaak

Net soos ouma dit gemaak het.

Kontak & Bestellings

Hoe Werks Bestellings?

Kies jou gunsteling produkte hierbo op die webwerf en klik op jou Mandjie om jou bestelling direk per WhatsApp vir ons te stuur! Ons bevestig jou bestelling en aflewering besonderhede.

Ligging

Kroonstad, Vrystaat

WhatsApp Bestellings

+27 83 649 0965

Besigheidsure

Maandag - Saterdag: 08:00 - 17:00

Vinnige WhatsApp Navraag

Het jy 'n spesiale versoek of groot bestelling vir 'n funksie? Stuur vir ons 'n boodskap!

Jou Bestelling Mandjie

Jou mandjie is nog leeg.

Kies 'n paar van ons heerlike eetgoed om te begin!

Aantal Items: 0
Totaal van Bestelling: R0

Bestellings word direk per WhatsApp bevestig.

Item bygevoeg!